Lenie Blou Spoegwolf

Lenie Blou

Spoegwolf

Angela

186
0:00 2:41
Accordage Standard (E A D G B E)
Signature rythmique 4/4
Tonalité: Am
Capo:
Sans capo
Rythmique 1

Whole song: ↓ ↑ · ↑ · ↑ ↓ ↑

[Intro]
| Am | Cadd11 | C | Csus2/B |
| Am | Cadd11 | C | Csus2/B |
| -  |

[Verse 1]
            Am                            Cadd11
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou   maar kan
bel
           C
Ek het jou nommer in my kop en in
   Csus2/B
My mond   afgetel
            Am
Daar was 'n spook in my bed
          Cadd11
Sy wou my kaal  uittrek
          C
Sy wou my doop en my red
         Csus2/B
En by my vriende brag en se:
Am          Cadd11
'Hy's by my'
C           G/B
'Hy's by my'
Am          Cadd11
'Hy's by my'
C           G/B
'Hy's by my'

[Verse 2]
Nee,
        Am                            Cadd11
dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien
              C               Csus2/B
Met daai goue lint wat om jou enkel bind
         Am
Jy se 'Danie,
                       Cadd11
jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien
            C                 Csus2/B
Jy't te veel geroep en te veel       gedink
         Am       Cadd11 C        G/B
Maak dit by verby,       by met my
Am       Cadd11 C        G/B
By verby,       by met my

[Bridge]
  C                                 Fadd9
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom  
             Csus2/B
Sal ek steeds       hier staan,
              G/B
soos jou clown   vermom
         C                        Fadd9
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
         Csus2/B      G/B
Daar's altyd moed wat in my steek

[Chorus]
  Am            F/C
Ja  hei hei hei,   my Lenie Blou,
C           G                 Am
 hierdie bos brand net vir jou
            F/C
Hei hei hei,   my Lenie Blou,
C             G
 my Lenie Blou

[Verse 3]
          Am                    Cadd11
Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal
       C                       Csus2/B
En die klip in die lug lyk vir my     te kaal:
           Am                         Cadd11
Ek't jou gese selfs die engele sal my nooit kan keer nie
       C                  Csus2/B
Ek het eenkeer verloor en nooit  nooit weer nie
    Am          Cadd11       C     G/B
Jy, Jy's vir my,      die lig in my
       Am       Cadd11       C     G/B
Ja jy's  vir my,      die lig in my

[Bridge]
  G                                 C
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
             Dsus4
Sal ek steeds     hier staan,
soos jou clown vermom
         G                        C
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
         Dsus4
Daar's altyd moed wat in my steek hei

[Chorus]
Em            C
  Hei hei hei, my Lenie Blou,
G           D                 Em
 hierdie bos brand net vir jou
            C
Hei hei hei, my Lenie Blou,
G             D
 my Lenie Blou hei
Em
  Hei hei hei, my Lenie Blou,
hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, my Lenie Blou,
my Lenie Blou

Cette grille d’accords est-elle juste ?