Whole song: ↓ ↑ · ↑ · ↑ ↓ ↑
[Intro]
| Am | Cadd11 | C | Csus2/B |
| Am | Cadd11 | C | Csus2/B |
| - |
[Verse 1]
Am Cadd11
Ek het gisteraand weer gewonder of ek vir jou maar kan
bel
C
Ek het jou nommer in my kop en in
Csus2/B
My mond afgetel
Am
Daar was 'n spook in my bed
Cadd11
Sy wou my kaal uittrek
C
Sy wou my doop en my red
Csus2/B
En by my vriende brag en se:
Am Cadd11
'Hy's by my'
C G/B
'Hy's by my'
Am Cadd11
'Hy's by my'
C G/B
'Hy's by my'
[Verse 2]
Nee,
Am Cadd11
dit was vieruur die oggend toe ek jou bene sien
C Csus2/B
Met daai goue lint wat om jou enkel bind
Am
Jy se 'Danie,
Cadd11
jy sal my ook maar vir nooit weer kan sien
C Csus2/B
Jy't te veel geroep en te veel gedink
Am Cadd11 C G/B
Maak dit by verby, by met my
Am Cadd11 C G/B
By verby, by met my
[Bridge]
C Fadd9
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Csus2/B
Sal ek steeds hier staan,
G/B
soos jou clown vermom
C Fadd9
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Csus2/B G/B
Daar's altyd moed wat in my steek
[Chorus]
Am F/C
Ja hei hei hei, my Lenie Blou,
C G Am
hierdie bos brand net vir jou
F/C
Hei hei hei, my Lenie Blou,
C G
my Lenie Blou
[Verse 3]
Am Cadd11
Met jou donkerblou sukkel ek om asem te haal
C Csus2/B
En die klip in die lug lyk vir my te kaal:
Am Cadd11
Ek't jou gese selfs die engele sal my nooit kan keer nie
C Csus2/B
Ek het eenkeer verloor en nooit nooit weer nie
Am Cadd11 C G/B
Jy, Jy's vir my, die lig in my
Am Cadd11 C G/B
Ja jy's vir my, die lig in my
[Bridge]
G C
O Lenie, ek sweer dat as die oggend kom
Dsus4
Sal ek steeds hier staan,
soos jou clown vermom
G C
En jou pa kan skree, jou moed kan breek
Dsus4
Daar's altyd moed wat in my steek hei
[Chorus]
Em C
Hei hei hei, my Lenie Blou,
G D Em
hierdie bos brand net vir jou
C
Hei hei hei, my Lenie Blou,
G D
my Lenie Blou hei
Em
Hei hei hei, my Lenie Blou,
hierdie bos brand net vir jou
Hei hei hei, my Lenie Blou,
my Lenie Blou
このコード譜の正確さは?
評価は他の人が良い譜面を見つけるのに役立ちます
ありがとう — 役に立ててうれしいです。 ありがとう — フィードバックは譜面の改善に役立ちます。
して修正を作成しましょう。
修正を読み込み中…
同じ曲の別コード譜。
この曲のあとによく演奏される曲。
してディスカッションに参加しましょう。